Day 27
Kom ons bespreek: waatlemoensap
October 7, 2016 in Tanzania ⋅ ⛅ 28 °CWaatlemoen in 'n glas. Somer deur die buig van 'n strooitjie. Hoekom drink ons dit nie meer gereeld nie? Ons is in Dar es Salaam en eet middagete by Ranger's Café voor ons nou-nou die ferrie vat naRead more