Day 38
Tarangire- nasionale park - Dag 1
October 18, 2016 in Tanzania ⋅ 🌙 16 °CVandag sien ons honderde olifante, en duisende sebras en wildebeeste - en ons het skaars 'n kwart van die park gesien. Alhoewel dit soms besig raak met wildkykvoertuie om 'n watergat is dit eintlikRead more