Day 80
Die Waterberg is groen!
November 29, 2016 in South Africa ⋅ ☀️ 22 °CDit het gereën in die Bosveld en Waterberg waar ek deur is - Vaalwater, Alma, Modimolle se wêreld. Als is groen met die oordadigheid van somer. Wat 'n plesier om hier te ry vandag.