Day 34
Dag 33 - Fraserburg na Merweville
February 17, 2017 in South Africa ⋅ ⛅ 18 °COns begin vroegdag in Fraserburg na 'n goeie nagrus by die Kliphuis. Klippe bly ons tema vir die dag: eers kyk Erns en Toast fossielvoetspore op die plaas Gansfontein, daarna ry die span teen dieRead more