Day 26
Dag 26 - Na Die Dal Van Doodskaduwee
November 26, 2017 in South Africa ⋅ ⛅ 27 °CNee, dit was nie maklik om hier uit te kom nie, maar nou is ons hier... Die dag begin by Hamerkop teen die Oranjerivier. Rey lei vir Sophia oor 'n paar erge hindernisse, dan volg ons die rivier tot byRead more