Day 28
Dag 28 - Na Alexanderbaai, en die einde
November 28, 2017 in South Africa ⋅ 🌙 17 °COnder Rail se Kop word ons wakker, en pak teësinnig op. Rey vat voor, Beenbreek-pad uit, en ons groet hom by die teerpad. Nou ry die twee Fortuners (een met Toast en Sophia in, die ander metRead more