Dag 28 - Rosendal
October 27, 2018 in South Africa ⋅ ☀️ 18 °CRosendal se mense hou mark vandag - ons gesels koffie, pannekoek, kaas en botter. Daarna besoek ons Mautse se Project Nkgono en help om 'n ouma se nuwe huis te verf. Vroegaand kuier ons weer saam metRead more
Traveler Wie machst du die Bilder so gut😵