Kleine Scheidegg
December 1, 2024 in Switzerland ⋅ ☀️ 1 °C
Jungfraujoch
December 1, 2024 in Switzerland ⋅ ☀️ -5 °C
Top of Europe!
Grindelwald terminal
December 1, 2024 in Switzerland ⋅ ⛅ 3 °C
Bassersdorf
December 7, 2024 in Switzerland ⋅ ☁️ 4 °C
Hier tel ek 'n model vliegtuigie op.
Walensee
December 7, 2024 in Switzerland ⋅ ☁️ 3 °C
Maienfeld
December 7, 2024 in Switzerland ⋅ ☁️ 4 °C
Jenins
December 7, 2024 in Switzerland ⋅ ☁️ 4 °C
Hier haal ek 'n Edelweiß hemp.
Neunkirch
December 7, 2024 in Switzerland ⋅ 🌧 7 °C
Hier kry ek 'n "koek-koek horlosie".
Rheinfal
December 7, 2024 in Switzerland ⋅ 🌧 7 °C
Muttenz
December 7, 2024 in Switzerland ⋅ ☁️ 6 °C
Hier kry ek twee SBB handoeke. Daarna wag ek 'n rukkie by die Bärefussplatz vir trem 11. Hier is 'n groot kersmark aan die gang. Daarna eindig ek die aand by Tannie Jackie en Oom Pierre in Bettingen.
Bettingen - Klein Basel
December 8, 2024 in Switzerland ⋅ ☁️ 4 °C
Teufental
December 8, 2024 in Switzerland ⋅ ☁️ 5 °C
Hier tel ek 'n klein raclette-oondjie op.
Luzern
December 14, 2024 in Switzerland ⋅ ☁️ 1 °C
Hier is 'n toneel uit die fliek Liefling opgeneem.
Jura
December 14, 2024 in Switzerland ⋅ 🌫 4 °C
Brasserie 17
December 14, 2024 in Switzerland ⋅ 🌧 3 °C
Na my vliegsessie in Interlaken het ek nog 'n gratis bier by Brasserie 17 en voor ek vir die aand huistoe is, maak ek daar nog 'n draai.
Aupair vergadering
December 15, 2024 in Switzerland ⋅ ☀️ 4 °C
Judo afsluiting
December 20, 2024 in Switzerland ⋅ 🌙 -2 °C
Sneeu Sondag in die berge
December 22, 2024 in Switzerland ⋅ ❄️ -1 °C
Ottikon
December 23, 2024 in Switzerland ⋅ ☁️ 1 °C
Hier tel ek 'n klein edelweiss hempie op.
Beskuit bak in Bern
December 23, 2024 in Switzerland ⋅ ☁️ 1 °C
Ek gaan slaap die aand by Karla in Bern oor. Ons bak beskuit om as geskenke uit te deel vir ons gesinne en die mense waarheen ons gaan gedurende die vakansie.
Basse-Nendaz
December 24, 2024 in Switzerland ⋅ 🌙 -1 °C
Ons toer 'n stukkie die berg op met die bus voor ons vir ete gaan aansluit.
Aandete by Frédéric & familie in Ardon
December 24, 2024 in Switzerland ⋅ ⛅ 1 °C
Etiez
December 24, 2024 in Switzerland ⋅ ⛅ -1 °C
Hier sluit ons by Sophie se familie byeenkoms aan, eet nagereg en speel tot laat "Wolf".
Sneeu-stap
December 25, 2024 in Switzerland ⋅ ☀️ 2 °C
Ons doen 'n staproete deur die sneeu met die berg op met rakette aan die skoene.
Heerlike burgers en ysskaats
December 25, 2024 in Switzerland ⋅ 🌙 1 °C




































































































































































































































































