Day 7
Logrono 🚝 Bilbao
May 7, 2022 in Spain ⋅ ⛅ 18 °CRus dag vandag was bitter soet. Ek het my droom vervul om Frank Gehry se Guggenheim meesterstuk te sien. Maar ek het aan die ander kant my camino ingesteldheid verloor en al die bekende gesiggies watRead more
Traveler beautiful, dit lyk asof jy on n ander land is, as ons!! Gaan nou eers kyk op Google Maps waar was jou naweek wegbreek stad 😉
Traveler Bilbao en blykbaar San Sebastian is waar al die larneys bly. Dis als so perfek en skoon.
Traveler Sulke unieke kunswerke van hom. Sien jy was daar in die Noorde. 👍🏻🌸