Day 4
Rustige eiland dag
August 26, 2018 in Canada ⋅ ☁️ 15 °CVandag was net 'n rusdag so voor die Banff toer begin. Cordel het vanoggend weer hokkie gespeel. Daarna het ons Mariet (tannie Jo se kleindogter) gekry vir 'n koffietjie in die stad na ons by dieRead more
Traveler Dis prentjie-mooi! Sjoe! Ek wil ook daar loop!
Asemrowend mooi!