Day 6
Banff en die mere
August 28, 2018 in Canada ⋅ ☁️ 12 °COns het rustig opgestaan en ontbyt geëet by die plek waar ons gebly het. Ouma het 'n stappie gevat en foto's gaan neem. Daar was 'n plaag van muskiete toe ek my kop by die deur uitsteek, so ek hetRead more
Traveler Klink of jul nog n huppel in jul stap het! Dis wonderlik! En ons toer heerlik saam! Dankie M!
Traveler Oh my soul marise!!
Traveler Sjoe dit klink omtrent lekker. En baie interessant.