Day 4
2de dag van kwarantyn
November 28, 2021 in Canada ⋅ 🌧 11 °C
Ons het opgestaan en lekker ontbyt gemaak. Matthew en Paul is toe sokker toe en ek en Bets het rondgesit en gesels. Dit was 'n baie rustige dag.
Ons het 'n menu uitgewerk en ons gaan die week klompRead more
Traveler Marise, jy weet nie hoe verlig en dankbaar is ons dat jy wel heelhuids by Bets en Paul uitgekom het nie!!! Mag jy darem op die eiland rondbeweeg?