Visa stories

Ok, soos gewoonlik het als op die nippertjie gebeur. Maar dis mos waar die magic in die lewe lê (maak nie saak hoe goed 'n rugby wedstryd was nie, dis daai drie ná die eindfluitjie wat mens onthou).Leia mais
Ok, soos gewoonlik het als op die nippertjie gebeur. Maar dis mos waar die magic in die lewe lê (maak nie saak hoe goed 'n rugby wedstryd was nie, dis daai drie ná die eindfluitjie wat mens onthou).Leia mais
In Brussels aangekom, vat ek die geel en blou trein na Nederland en klim in Noorderkempen af, waar Liehet my oplaai. Ons gaan doen eers gou inkopies oppad huis toe. Hulle het soooo baie brode en anderLeia mais
Ja, ek weet nie hoe om veel en heel te gebruik in Nederlands nie, dis moeilik. Maar dis baie snaaks, die Nederlands. Van hulle allerdaagse woorde is maar lelik in Afrikaans (en andersom - soos HendrikLeia mais
Lekker laat oggend gehad, toe het ek en Liehet Kinderdijk toe gegaan. Daar het ons fietse gehuur en langs die 'dijke' afgery en die windmeule, en museums besoek.
'n Derde van die land lê onderLeia mais
Ek het 'vroeg' opgestaan (7uur) en bus en trein gery Rijksmuseum toe. Daar is nie rerig woorde wat die Rijksmuseum kan beskryf nie. Ek dink mens moet minstens 'n hele dag daar spandeer. Dis so ryk aanLeia mais
Ek het saam met Jancke se ma en vriendin gery en hulle het my by Zaanse Schanz gaan aflaai. Daar het ek rondgeloop en gaan kyk hoe maak hulle kaas - dit vat 10 liter melk om 1 kg kaas te maak vanLeia mais
Elke Vrydagoggend van April tot September is daar 'n kaasmark in Alkmaar op die waagplein. Dit gebeur al sedert 1365 en word steeds vandag op die tradisionele manier gedoen. Al die kaas word vroeg dieLeia mais
Ek het 'vroeg' probeer uitcheck, maar daar was niemand wat my betaling kon vat nie, so ek moes wag tot hulle 07:00 aan diens kom. Ek is toe stasie toe en het die ICE trein gevat na Munich. Dit wasLeia mais
Ons het die dag begin met die rooibusse (hop on hop off). Hulle het 3 roetes wat elk 'n uur neem, deur die stad, Nymphenburg paleis toe en deur Schwabing. Daar is so baie geskiedenis en sulke mooiLeia mais
ViajanteLoop jy sowaar iemand wat jy ken in Etihopië raak?
ViajanteGeniet al die lekkerte van reis!! Maak baaaaaie memories!!! Lekkerrrr!!!