Day 13
Dag 13 - Khowarib na Ugabrivier
May 16, 2017 in Namibia ⋅ ☀️ 17 °CDis 'n langerige rydag vandag, van naby Warmquelle na Palmwag (waar ons ongeskonde deur die veeartsenykontrolebeheerpunt kom). Padlangs sien ons baie springbok en kameelperd, en een mooi troppieRead more