South Africa
Baviaans

Here you’ll find travel reports about Baviaans. Discover travel destinations in South Africa of travelers writing a travel blog on FindPenguins.

7 travelers at this place:

  • Day55

    Bavianskloof und Swartbergpass

    October 15, 2017 in South Africa

    Eine supertolle enduroroute über pässe flussdurchfahrten auf rutschigen Steinen knietiefem wasser auf 300km und dann noch 100km tolle Asphaltpassstrasse . Bikerhrrz was willste mehr! Kurzfristig dachte mein navi hat mich nach Galapagos umgeleitet s. Foto

  • Day12

    Dag 11 - Rietbron

    January 26, 2017 in South Africa

    Rietbron is 'n planmaakplek, waar die ou Poskantoor die Koskantoor ('n winkeltjie waar jy appelkooslekkers kan koop en vir Cheeky die brakkie kan ontmoet) word, en die ou aanklagkantoor en hofsaal Dalene Dorfling se Karoohof-gastehuis word. By die laerskool staan kinders se draadkarre geparkeer op die speelgrond.

  • Day14

    Dag 13 - Steytlerville

    January 28, 2017 in South Africa

    Op 'n Saterdagaand in Steytlerville, by die Karroo Theatrical Hotel, vaar jy 'n ander wêreld binne. Mark en Jacques se show begin effens later as gewoonlik (danksy 'n Eskom boggerop), maar hou al die (gemaskerde) gaste in hul stoele tot die laaste nommertjie van die verhoog weergalm. By die Karroo Theatrical Hotel word drome bewaarheid, en kry jy dalk selfs 'n lift in 'n limo...

You might also know this place by the following names:

Baviaans

Join us:

FindPenguins for iOS FindPenguins for Android

Sign up now