Day 20
Dag 20 - Hondeklipbaai na Kamieskroon
November 20, 2017 in South Africa ⋅ 🌙 17 °CDie pad lei ons van die wildeperdekrag van die Atlantiese Oseaan se branders oor berge en dale deur die kurkdroë Namakwaland na Kamieskroon waar ons dieper die berge invaar tot by lieflikeRead more