Day 31
Dag 30 - Vanwyksvlei
February 14, 2017 in South Africa ⋅ ⛅ 7 °CWie was al in Vanwyksvlei? Min mense. Tog is dit die middelpunt van die wêreld, en die Springbokoog-rotsgravures (noord van die dorp) die magiese spil waarom als draai. Tannie Rina van Wyk neem onsRead more
Te veel liefde vir hierdie plek !!