South Africa
Xhariep District Municipality

Discover travel destinations of travelers writing a travel journal on FindPenguins.

8 travelers at this place:

  • Day1

    Overnight at the Prinsloo's

    December 26, 2017 in South Africa ⋅ ⛅ 0 °C

    Lekker gekuier saam die Prinsloo gesin op Biesiesvlei naby Smithfield in die Vrystaat. Ons maak ‘n stappie en kuier sommer soos ouds op die plaasstoep. Die groot oop vlaktes bly iets unieks en egs aan Suid Afrika. Die stilte daar sit ons in die regte vakansie luim. Ons braai ‘n lambouds hoe dan anders op ‘n skaapboer se plaas?

    Dis lekker om Lareine se folks te leer ken en oom Harry se stories te luister en uiteindelik ‘n gesig by ‘n gesegde kan plaas. Tannie Adré shape in ‘n kombuis soos net ‘n boervrou kan, die lekkerste groente wat ek in ‘n langtyd geeët het, en ‘n moerse plaasontbyt.

    {Issy}
    Read more

  • Day13

    Night 12 - Gariep

    September 8, 2018 in South Africa ⋅ ⛅ 2 °C

    Chased by huge storms through the Karoo, we headed East ... Thought of overnighting at the hotel in Carnarvon, but even in the dark at it looked "scary". We headed for Forever Resorts at Gariep, got in at 22h30 and were in our tent by 22h45.

    Heading home today, as the negative temperatures don't making camping fun ...Read more

  • Day18

    Dag 17 - Springfontein

    February 1, 2017 in South Africa ⋅ ☀️ 15 °C

    Erns en Toast speel krieket by Prior Grange, suid van Springfontein waar Springfontein en Trompsburg mekaar takel in 'n 20-boulbeurtstryd. Die lopies vloei en die sesse reën neer tussen die miershope en Karoobossies, daarna is dit tyd vir daai skapie op die spit...

You might also know this place by the following names:

Xhariep District Municipality

Join us:

FindPenguins for iOS FindPenguins for Android

Sign up now