Vega de Valcarce to Linares
May 21, 2022 in Spain ⋅ ☁️ 27 °C17km - moeg en grumpy wakker geword. Dalk omdat die perdry ge kanselleer was. Dit het gelukkig vir die beste uitgedraai. Dit was een van die mooiste dae op die Camino en kon dit net op voet waardeer.Read more
Traveler Amazing mooi