Day 31
Terug in die Fortuner
October 11, 2016 in Tanzania ⋅ ⛅ 26 °COns moes móói pak, want ons is nou vier mense in die Fortuner. Vriende uit die Kaap, Patrick en Grace Cairns, het ingevlieg en ons in Zanzibar ontmoet. Nou toer hulle saam deur die noorde vanRead more