Day 70
Kipili - Sumbawanga - Mbala
November 19, 2016 in Tanzania ⋅ ⛅ 28 °CDie pad suidwaarts lei ons vandag verby moddersteenhuisies, groot bome en besige dorpe soos Sumbawanga in die weste van Tanzanië. Ons glip oor die grens, terug na Zambië, by die stil grensposRead more