Day 24
Beeste dip op Kisolanza
October 4, 2016 in Tanzania ⋅ ☀️ 31 °CNicola Ghaui se familie (oorspronklik van Libanon) is al sedert die 1890s in Tanzanië. Sy het hier op die plaas Kisolanza, distrik Iringa, grootgeword en boer vandag steeds hier met beeste en skape.Read more