Tanzania
Same District Council

Here you’ll find travel reports about Same District Council. Discover travel destinations in Tanzania of travelers writing a travel blog on FindPenguins.

6 travelers at this place:

  • Day34

    Mkomazi- nasionale park

    October 14, 2016 in Tanzania ⋅ ⛅ 13 °C

    Wanneer laas was julle die enigste mense in 'n ganse nasionale park? Dit was ons vandag in Mkomazi, een van Tanzanië se nuwer nasionale parke. Hier sien jy rare boksoorte - die laaaangnek gerenuk het ons ontwyk, maar ons het wel die "lesser kudu" gesien, wat wraggies nes 'n miniatuurkoedoe lyk! Ons het o.a. ook wildehonde, kameelperde, dik-dik en voëlspesies uniek aan die streek gesien.Read more

  • Day34

    Nou is ons vier!

    October 14, 2016 in Tanzania ⋅ ⛅ 13 °C

    Vriende uit die Kaap - Grace en Patrick Cairns - ry nou saam met my en Alice. Oor die volgende paar weke besoek ons Arusha, Kilimanjaro, Tarangire, Manyarameer, die Serengeti, Ngorongoro en Victoriameer.

  • Day34

    Samosas in Same

    October 14, 2016 in Tanzania ⋅ ⛅ 13 °C

    Ons oornag in Same by die Elephant Motel - vanoggend, op pad Mkomazi toe, het ons vars samosas by 'n straatverkoper gekoop. Gisteraand het ons ook soos konings geëet.

  • Day20

    Kilimandscharo

    May 27, 1995 in Tanzania ⋅ ☀️ 18 °C

    Der Kilimandscharo ist mit 5895 m Höhe über dem Meeresspiegel das höchste Bergmassiv Afrikas. Das Massiv im Nordosten von Tansania hat mit dem Kibo den höchsten Berg des afrikanischen Kontinents.

You might also know this place by the following names:

Same, Same District Council

Join us:

FindPenguins for iOS FindPenguins for Android

Sign up now