Tanzania
Ujiji

Discover travel destinations of travelers writing a travel journal on FindPenguins.

1 travelers at this place

  • Day65

    Ujiji

    November 14, 2016 in Tanzania ⋅ ⛅ 26 °C

    "Mr Livingstone, I presume?" Dít was Henry Morton Stanley se gevleuelde woorde aan David Livingstone toe hy hom byna presies 145 jaar gelede (onder 'n mangoboom) in die hawedorpie Ujiji teen die Tanganjikameer opgespoor het. Ons besoek hierdie geskiedkundige plek, eet vis en hoender en pap saam met bootbouers, koop 'n helder deken by vlytige en vriendelike vroue en eindig die dag met 'n 10/10 sonsondergang.Read more

    GOD URIO PAUL

    Ican see Ujiji iam living near ujiji

    2/7/19Reply
     

You might also know this place by the following names:

Ujiji, Udschidschi, Oedjidji, Горад Уджыджы, אוגיגי, ウジジ, 우지지, Udžidžis, Уджиджи, 烏吉吉