• Aankoms in Switserland

    April 17, 2024 in Switzerland ⋅ 🌫 2 °C

    Om middernag op Genéve lughawe geland, ingeklok, tasse gekry en my Switserse tannie het my daar ingewag. Weens verskriklike storm reën het ons gesukkel om Dubai lughawe te verlaat en is die vlug met baie ure vertraag. Van Genéve af is dit so twee ure se ry tot in Sion.
    Ek word wakker met die pragtige uitsig van berge en blomme om my.
    Read more