Kantersteg, Oberbärgli, Oeschinensee
19 de mayo de 2024, Suiza ⋅ ☀️ 9 °C
Die klim na bo is verseker die moeite werd...
Ek is vroeg al aan die stap, wat 'n goeie ding is. Dit was nog stil met net enkele stappers en ek kry toe wraggies 'n troppie "Stein" bokke langs dieLeer más












