Die oggend was baie mistig en reënerig, maar na die middag se kant toe het die son begin uitkom. Die Matterhorn se piek wou-wou oopmaak, maar die wolke het oor hom bly troon. Dis 'n katolieke vakansiedag en daar's iets by die kerk aan. Die kerkklokke het vir seker 15 minute aanhoudend gelui.Read more