• Bal hokkie kampioenskappe

    June 27, 2024 in Switzerland ⋅ ⛅ 24 °C

    Die naweek in Raron tref ek 'n Finse hokkiespan aan. Die hele week wat volg is die internationale kampioenskappe aan die gang, en ek besluit om 'n wedstryd te gaan kyk. Dis toe die kwarteindstryd van Switzerland teen Griekeland wat ek saam met 'n Italiaanse meisie wat in Visp werk gaan kyk. Switzerland wen die wedstryd met 3:2. Die ondersteuners maak lawaai met die klokke wat die diere om hul nekke dra.Read more