• Lac de Taney

    September 7, 2024 in Switzerland ⋅ ⛅ 19 °C

    Die bus van Vouvry af na Le Flon was so vol dat ek besluit het om die hele ent pad te stap. Dit was 'n styl klim. Vanaf sekere punte kan mens Lac Leman sien. Taney se water is koud, maar heel verfrissend. Daar was ook 'n Swiss Peak wedren aan die gang waar die deelnemers almal teen die styltes van die roete op is met Taney as die eindbestemming.Read more