• Verbier

    October 17, 2024 in Switzerland ⋅ ☁️ 13 °C

    Eerste keer op 'n kabelkar. Pragtig herfsblare, koeie, vinnige opvang sessie met 'n vriendin, nuwe mense, baie Frans, fondue, en 'n navigeerder vir die kortpaaie waar ek teen die berg af hardloop om die trein te haal.Read more