• Disentis / Muster pas

    November 30, 2024 in Switzerland ⋅ ☀️ 5 °C

    Dis toe ek hier oorklim op 'n volgende trein dat ek die twee Suid-Afrikaners ontmoet. Hulle het oorkant my in die trein gesit en dis toe ek hulle Afrikaans hoor praat. Labuschagne's van Lichtenburg af. Hester was nou vir twee weke saam met 8jarige Phillip in Italië vir 'n skaak toernooi en nou kom hulle vir 'n paar dae Switserland toe.Read more