Muttenz
7 dicembre 2024, Svizzera ⋅ ☁️ 6 °C
Hier kry ek twee SBB handoeke. Daarna wag ek 'n rukkie by die Bärefussplatz vir trem 11. Hier is 'n groot kersmark aan die gang. Daarna eindig ek die aand by Tannie Jackie en Oom Pierre in Bettingen.







