Beskuit bak in Bern
23. desember 2024, Sveits ⋅ ☁️ 1 °C
Ek gaan slaap die aand by Karla in Bern oor. Ons bak beskuit om as geskenke uit te deel vir ons gesinne en die mense waarheen ons gaan gedurende die vakansie.