Oujaarsaand
December 31, 2024 in Switzerland ⋅ 🌙 0 °C
Vir oujaarsaand maak ek eers 'n draai in Verbier, skaats bietjie ys en sluit dan by Tannie Patricia-hulle aan vir ete by 'n Tannie Nicole. Oom Claude en Tannie Anette saam met wie ek in die somerRead more





