Aremelle kom kuier
14.–16. mar. 2025, Schweiz ⋅ ☁️ 1 °C
Aremelle is nou al 3 maande 'n aupair in Nederland en het die moed bymekaar geskraap om vir my te kom kuier. Onder andere is die doelwit om te leer ski, en dis 'n geslaagde eerste probeerslag (tussenLæs mere




















