Pyramides - Euseigne
July 24, 2024 in Switzerland ⋅ ☀️ 23 °C
Veysonnaz
July 25, 2024 in Switzerland ⋅ ☀️ 20 °C
Festival International De Cor Des Alps
July 28, 2024 in Switzerland ⋅ ☀️ 22 °C
Alpehoring fees.
Brunnen - Rütli
August 1, 2024 in Switzerland ⋅ ☁️ 20 °C
Bundesfeiertag.
Leukerbad
August 1, 2024 in Switzerland ⋅ ☁️ 17 °C
Saanen
August 3, 2024 in Switzerland ⋅ ☁️ 22 °C
Waar ons melkbokke vandaan kom.
Les Diablerets
August 3, 2024 in Switzerland ⋅ ⛅ 22 °C
Gstaad
August 4, 2024 in Switzerland ⋅ ☁️ 19 °C
Lauenensee
August 4, 2024 in Switzerland ⋅ ☁️ 22 °C
Grand Dixence
August 6, 2024 in Switzerland ⋅ ☀️ 14 °C
Die "Groot Verskil" dam.
St. Gallen
August 10, 2024 in Switzerland ⋅ ☀️ 22 °C
Appenzell - Ländlerfest
August 10, 2024 in Switzerland ⋅ ☀️ 27 °C
Sachseln
August 23, 2024 in Switzerland ⋅ ☀️ 25 °C
Hier kom woon ek 'n jodel klas by vir die aand...
Château Mercier - Sierre/Siders
August 24, 2024 in Switzerland ⋅ ☀️ 31 °C
Bern
September 1, 2024 in Switzerland ⋅ ☀️ 30 °C
Daar is 'n nuwe aupair vanuit Suid-Afrika in Bern. Ek en Karla het bietjie deur die strate gaan stap. By 'n kafeetjie waar ons iets gaan sit en drink het, tel ons nog twee Suid-Afrikaners op wat netRead more
Vouvry
September 7, 2024 in Switzerland ⋅ ⛅ 18 °C
Lac de Taney
September 7, 2024 in Switzerland ⋅ ⛅ 19 °C
Die bus van Vouvry af na Le Flon was so vol dat ek besluit het om die hele ent pad te stap. Dit was 'n styl klim. Vanaf sekere punte kan mens Lac Leman sien. Taney se water is koud, maar heelRead more
Saint-Maurice
September 7, 2024 in Switzerland ⋅ ☀️ 27 °C
Via feratta- Nax
September 15, 2024 in Switzerland ⋅ ☀️ 10 °C
My eerste via feratta; nou is dit ook afgemerk.
Chalet - Nendaz
September 15, 2024 in Switzerland ⋅ ☀️ 14 °C
Ons soek sampioene in die woud.
Yverdon-les-Bains
September 21, 2024 in Switzerland ⋅ ⛅ 11 °C
Vroeg oggend met die trein hier verby, mistigheid oral.
St-Imier
September 21, 2024 in Switzerland ⋅ ☀️ 12 °C
Ek en Sophie kom toe al die pad om 'n ateljee skoon te maak en toe was dit eintlik die vorige naweek.
Bagnes Capitale de la Raclette
September 21, 2024 in Switzerland ⋅ ⛅ 20 °C
Raclette fees en koei gevegte.
Hanggliding!
September 22, 2024 in Switzerland ⋅ ☁️ 15 °C
Bumblebee hanggliding Interlaken. Nog iets vanaf die bucketlist.
Langenthal
September 22, 2024 in Switzerland ⋅ ☁️ 19 °C



















































































































































































































