Pyramides - Euseigne
24 luglio 2024, Svizzera ⋅ ☀️ 23 °C
Veysonnaz
25 luglio 2024, Svizzera ⋅ ☀️ 20 °C
Festival International De Cor Des Alps
28 luglio 2024, Svizzera ⋅ ☀️ 22 °C
Alpehoring fees.
Brunnen - Rütli
1 agosto 2024, Svizzera ⋅ ☁️ 20 °C
Bundesfeiertag.
Leukerbad
1 agosto 2024, Svizzera ⋅ ☁️ 17 °C
Saanen
3 agosto 2024, Svizzera ⋅ ☁️ 22 °C
Waar ons melkbokke vandaan kom.
Les Diablerets
3 agosto 2024, Svizzera ⋅ ⛅ 22 °C
Gstaad
4 agosto 2024, Svizzera ⋅ ☁️ 19 °C
Lauenensee
4 agosto 2024, Svizzera ⋅ ☁️ 22 °C
Grand Dixence
6 agosto 2024, Svizzera ⋅ ☀️ 14 °C
Die "Groot Verskil" dam.
St. Gallen
10 agosto 2024, Svizzera ⋅ ☀️ 22 °C
Appenzell - Ländlerfest
10 agosto 2024, Svizzera ⋅ ☀️ 27 °C
Sachseln
23 agosto 2024, Svizzera ⋅ ☀️ 25 °C
Hier kom woon ek 'n jodel klas by vir die aand...
Château Mercier - Sierre/Siders
24 agosto 2024, Svizzera ⋅ ☀️ 31 °C
Bern
1 settembre 2024, Svizzera ⋅ ☀️ 30 °C
Daar is 'n nuwe aupair vanuit Suid-Afrika in Bern. Ek en Karla het bietjie deur die strate gaan stap. By 'n kafeetjie waar ons iets gaan sit en drink het, tel ons nog twee Suid-Afrikaners op wat netLeggi altro
Vouvry
7 settembre 2024, Svizzera ⋅ ⛅ 18 °C
Lac de Taney
7 settembre 2024, Svizzera ⋅ ⛅ 19 °C
Die bus van Vouvry af na Le Flon was so vol dat ek besluit het om die hele ent pad te stap. Dit was 'n styl klim. Vanaf sekere punte kan mens Lac Leman sien. Taney se water is koud, maar heelLeggi altro
Saint-Maurice
7 settembre 2024, Svizzera ⋅ ☀️ 27 °C
Via feratta- Nax
15 settembre 2024, Svizzera ⋅ ☀️ 10 °C
My eerste via feratta; nou is dit ook afgemerk.
Chalet - Nendaz
15 settembre 2024, Svizzera ⋅ ☀️ 14 °C
Ons soek sampioene in die woud.
Yverdon-les-Bains
21 settembre 2024, Svizzera ⋅ ⛅ 11 °C
Vroeg oggend met die trein hier verby, mistigheid oral.
St-Imier
21 settembre 2024, Svizzera ⋅ ☀️ 12 °C
Ek en Sophie kom toe al die pad om 'n ateljee skoon te maak en toe was dit eintlik die vorige naweek.
Bagnes Capitale de la Raclette
21 settembre 2024, Svizzera ⋅ ⛅ 20 °C
Raclette fees en koei gevegte.
Hanggliding!
22 settembre 2024, Svizzera ⋅ ☁️ 15 °C
Bumblebee hanggliding Interlaken. Nog iets vanaf die bucketlist.
Langenthal
22 settembre 2024, Svizzera ⋅ ☁️ 19 °C



















































































































































































































