Pyramides - Euseigne
2024年7月24日, スイス ⋅ ☀️ 23 °C
Veysonnaz
2024年7月25日, スイス ⋅ ☀️ 20 °C
Festival International De Cor Des Alps
2024年7月28日, スイス ⋅ ☀️ 22 °C
Alpehoring fees.
Brunnen - Rütli
2024年8月1日, スイス ⋅ ☁️ 20 °C
Bundesfeiertag.
Leukerbad
2024年8月1日, スイス ⋅ ☁️ 17 °C
Saanen
2024年8月3日, スイス ⋅ ☁️ 22 °C
Waar ons melkbokke vandaan kom.
Les Diablerets
2024年8月3日, スイス ⋅ ⛅ 22 °C
Gstaad
2024年8月4日, スイス ⋅ ☁️ 19 °C
Lauenensee
2024年8月4日, スイス ⋅ ☁️ 22 °C
Grand Dixence
2024年8月6日, スイス ⋅ ☀️ 14 °C
Die "Groot Verskil" dam.
St. Gallen
2024年8月10日, スイス ⋅ ☀️ 22 °C
Appenzell - Ländlerfest
2024年8月10日, スイス ⋅ ☀️ 27 °C
Sachseln
2024年8月23日, スイス ⋅ ☀️ 25 °C
Hier kom woon ek 'n jodel klas by vir die aand...
Château Mercier - Sierre/Siders
2024年8月24日, スイス ⋅ ☀️ 31 °C
Bern
2024年9月1日, スイス ⋅ ☀️ 30 °C
Daar is 'n nuwe aupair vanuit Suid-Afrika in Bern. Ek en Karla het bietjie deur die strate gaan stap. By 'n kafeetjie waar ons iets gaan sit en drink het, tel ons nog twee Suid-Afrikaners op wat netもっと詳しく
Vouvry
2024年9月7日, スイス ⋅ ⛅ 18 °C
Lac de Taney
2024年9月7日, スイス ⋅ ⛅ 19 °C
Die bus van Vouvry af na Le Flon was so vol dat ek besluit het om die hele ent pad te stap. Dit was 'n styl klim. Vanaf sekere punte kan mens Lac Leman sien. Taney se water is koud, maar heelもっと詳しく
Saint-Maurice
2024年9月7日, スイス ⋅ ☀️ 27 °C
Via feratta- Nax
2024年9月15日, スイス ⋅ ☀️ 10 °C
My eerste via feratta; nou is dit ook afgemerk.
Chalet - Nendaz
2024年9月15日, スイス ⋅ ☀️ 14 °C
Ons soek sampioene in die woud.
Yverdon-les-Bains
2024年9月21日, スイス ⋅ ⛅ 11 °C
Vroeg oggend met die trein hier verby, mistigheid oral.
St-Imier
2024年9月21日, スイス ⋅ ☀️ 12 °C
Ek en Sophie kom toe al die pad om 'n ateljee skoon te maak en toe was dit eintlik die vorige naweek.
Bagnes Capitale de la Raclette
2024年9月21日, スイス ⋅ ⛅ 20 °C
Raclette fees en koei gevegte.
Hanggliding!
2024年9月22日, スイス ⋅ ☁️ 15 °C
Bumblebee hanggliding Interlaken. Nog iets vanaf die bucketlist.
Langenthal
2024年9月22日, スイス ⋅ ☁️ 19 °C



















































































































































































































