Nyon
18 июня 2024 г., Швейцария ⋅ ⛅ 26 °C
Groet 'n studente vriend van Potch met sy kort besoek hier.
Jodlerfest - Raron
22 июня 2024 г., Швейцария ⋅ ☁️ 18 °C
Pragtig!
Vevey
26 июня 2024 г., Швейцария ⋅ ☁️ 23 °C
Swem in Lac Lèman, stap deur die strate en sien die Nestlé kantore en museum.
Bal hokkie kampioenskappe
27 июня 2024 г., Швейцария ⋅ ⛅ 24 °C
Die naweek in Raron tref ek 'n Finse hokkiespan aan. Die hele week wat volg is die internationale kampioenskappe aan die gang, en ek besluit om 'n wedstryd te gaan kyk. Dis toe die kwarteindstryd vanЧитать далее
Trachtenfest - Zürich
29 июня 2024 г., Швейцария ⋅ ☁️ 29 °C
Basel
1 июля 2024 г., Швейцария ⋅ ⛅ 21 °C
Op die grens van Duitsland
Oor die grens - Inzligen
2 июля 2024 г., Германия ⋅ ☁️ 17 °C
Ons stap oor na Duitsland om kersies te koop.
Laufenburg
2 июля 2024 г., Германия ⋅ ☁️ 19 °C
Hierdie dorpie strek oor altwee kante van die Ryn rivier, en is dus in beide Switzerland en Duitsland.
Châtel-St-Denis
5 июля 2024 г., Швейцария ⋅ ⛅ 20 °C
Sonnige dag, die meer lyk pragtig met die berge in die agtergrond en die uitsig met die bus langs wonderskoon.
Gruyères
5 июля 2024 г., Швейцария ⋅ ⛅ 25 °C
Stukkie middeleeuse dorpie en welbekende kaasfabriek.
Chamonix-Mont-Blanc, Frankryk
6 июля 2024 г., Франция ⋅ ☁️ 19 °C
Draai in die Franse Alpe.
Lac d'Emosson
6 июля 2024 г., Швейцария ⋅ ☁️ 16 °C
Merkwaardig! Regtig besonders! Die treinritte, funiculaire ens.
Weissenau ruïne
8 июля 2024 г., Швейцария ⋅ ⛅ 22 °C
Nog 'n geskiedkundige bouval van eeue gelede.
Beatushöhlen-Sundlauenen
8 июля 2024 г., Швейцария ⋅ ⛅ 25 °C
Stappie al langs die Thunersee vanaf Interlaken Wes tot Beatushöhlen, waar ek die boot neem tot in Thun.
Thunerseespiele - Mary Poppins
8 июля 2024 г., Швейцария ⋅ ☁️ 24 °C
Mary Poppins word in Duits opgevoer. Uitstekende werk!
St. Bernard
9 июля 2024 г., Швейцария ⋅ ☀️ 16 °C
Lekker uitstappie tot by die grens van Italië in Franse geselskap.
Tzeuzier
11 июля 2024 г., Швейцария ⋅ ☀️ 20 °C
Nog 'n opgaardam in Wallis.
Bisse du Ro
11 июля 2024 г., Швейцария ⋅ ☀️ 23 °C
Van die dam af stap ek die roete na Crans-Montana.
Parcour
15 июля 2024 г., Швейцария ⋅ ⛅ 30 °C
Happyland
18 июля 2024 г., Швейцария ⋅ ☀️ 30 °C
Iffigsee
20 июля 2024 г., Швейцария ⋅ ☀️ 16 °C
Stewige klim sessie na bo vanaf Iffigenalp, koffie saam met die boer en nog stappers en 'n lekker afkoel in die yskoue water.
Iffighorn
20 июля 2024 г., Швейцария ⋅ ⛅ 17 °C
Edelweiß gekry!
Iffigfall
20 июля 2024 г., Швейцария ⋅ ⛅ 22 °C
Waterval van 120m hoog uit die berge en loop verder as die Iffigbach.
Torrent-neuf
21 июля 2024 г., Швейцария ⋅ ☁️ 19 °C
Eindelik die Bisse de Savièse volledig deurgestap na dit die vorige kere nog nie heeltemal oop was nie. Ligte reënerige weer, oor seker vyf hangbrûe en koffie by die begin en einde.
Ardèvaz
24 июля 2024 г., Швейцария ⋅ ☀️ 21 °C






































































































































































































































