Pyramides - Euseigne
24 Temmuz 2024, İsviçre ⋅ ☀️ 23 °C
Veysonnaz
25 Temmuz 2024, İsviçre ⋅ ☀️ 20 °C
Festival International De Cor Des Alps
28 Temmuz 2024, İsviçre ⋅ ☀️ 22 °C
Alpehoring fees.
Brunnen - Rütli
1 Ağustos 2024, İsviçre ⋅ ☁️ 20 °C
Bundesfeiertag.
Leukerbad
1 Ağustos 2024, İsviçre ⋅ ☁️ 17 °C
Saanen
3 Ağustos 2024, İsviçre ⋅ ☁️ 22 °C
Waar ons melkbokke vandaan kom.
Les Diablerets
3 Ağustos 2024, İsviçre ⋅ ⛅ 22 °C
Gstaad
4 Ağustos 2024, İsviçre ⋅ ☁️ 19 °C
Lauenensee
4 Ağustos 2024, İsviçre ⋅ ☁️ 22 °C
Grand Dixence
6 Ağustos 2024, İsviçre ⋅ ☀️ 14 °C
Die "Groot Verskil" dam.
St. Gallen
10 Ağustos 2024, İsviçre ⋅ ☀️ 22 °C
Appenzell - Ländlerfest
10 Ağustos 2024, İsviçre ⋅ ☀️ 27 °C
Sachseln
23 Ağustos 2024, İsviçre ⋅ ☀️ 25 °C
Hier kom woon ek 'n jodel klas by vir die aand...
Château Mercier - Sierre/Siders
24 Ağustos 2024, İsviçre ⋅ ☀️ 31 °C
Bern
1 Eylül 2024, İsviçre ⋅ ☀️ 30 °C
Daar is 'n nuwe aupair vanuit Suid-Afrika in Bern. Ek en Karla het bietjie deur die strate gaan stap. By 'n kafeetjie waar ons iets gaan sit en drink het, tel ons nog twee Suid-Afrikaners op wat netOkumaya devam et
Vouvry
7 Eylül 2024, İsviçre ⋅ ⛅ 18 °C
Lac de Taney
7 Eylül 2024, İsviçre ⋅ ⛅ 19 °C
Die bus van Vouvry af na Le Flon was so vol dat ek besluit het om die hele ent pad te stap. Dit was 'n styl klim. Vanaf sekere punte kan mens Lac Leman sien. Taney se water is koud, maar heelOkumaya devam et
Saint-Maurice
7 Eylül 2024, İsviçre ⋅ ☀️ 27 °C
Via feratta- Nax
15 Eylül 2024, İsviçre ⋅ ☀️ 10 °C
My eerste via feratta; nou is dit ook afgemerk.
Chalet - Nendaz
15 Eylül 2024, İsviçre ⋅ ☀️ 14 °C
Ons soek sampioene in die woud.
Yverdon-les-Bains
21 Eylül 2024, İsviçre ⋅ ⛅ 11 °C
Vroeg oggend met die trein hier verby, mistigheid oral.
St-Imier
21 Eylül 2024, İsviçre ⋅ ☀️ 12 °C
Ek en Sophie kom toe al die pad om 'n ateljee skoon te maak en toe was dit eintlik die vorige naweek.
Bagnes Capitale de la Raclette
21 Eylül 2024, İsviçre ⋅ ⛅ 20 °C
Raclette fees en koei gevegte.
Hanggliding!
22 Eylül 2024, İsviçre ⋅ ☁️ 15 °C
Bumblebee hanggliding Interlaken. Nog iets vanaf die bucketlist.
Langenthal
22 Eylül 2024, İsviçre ⋅ ☁️ 19 °C



















































































































































































































