• Day 2 (Explore)

    December 20, 2016 in Canada ⋅ ☀️ -7 °C

    So Dag 2 (en die koue) was op ons... vroeg op en rasend honger besluit ons om die naaste village te besoek vir brekkie... ons vind toe 'n great plekkie tussen die sneeu weggesteek:)

    Ons ry toe verder n biekie rond om te sien waar Janie moet gaan vir ski lesse ens.Read more