Kersfees middag

Na Oupa en Ouma in die uber lughawe toe is toe maak ons die meeste van die middag met swem, stap en natuurlike ‘n middag slapie.
{Roedolf}
Ons het ‘n lekker rustige laaste dag, na my draffie is ons gou Willards toe vir ‘n vroeë oggend swem. Ek maak french toast vir brunch en al die outjies lê weg ek maas met rogbrood, witbrood enMeer informatie
Lekker kuier by die Gouwse en self hier is daar ‘n see.
{Roedolf}