Rotterdam 2
 8 de enero, Países Bajos ⋅ ☁️ 5 °C
						Rotterdam: 3
 8 de enero, Países Bajos ⋅ ☁️ 5 °C
						Delft:1
 8 de enero, Países Bajos ⋅ ☁️ 4 °C
						Seker is even van die mooiste dorpies. Die toer na die Delft fabriek was iets besonders!!
Delft 2
 8 de enero, Países Bajos ⋅ ☁️ 3 °C
						Delft 3
 8 de enero, Países Bajos ⋅ ☁️ 3 °C
						Den Haag
 8 de enero, Países Bajos ⋅ ☁️ 5 °C
						Deel van toer. Hoofhub van internationale regte en arbritrasie. Peace palace, indrukwekkende tuin v vrede met groot steen van Robben Eiland- Mandela se bydrae.
Haarlem
 9 de enero, Países Bajos ⋅ ☁️ 3 °C
						Vroegoggend weer die bus 357 gevat via Schiphol lughawe na Haarlem. n Pragtige stad(eintlik n dorp) met die oulikste winkeltjies. Was baie beïndruk met die Koepeltronk wat verander is in nLeer más
Haarlem 2
 9 de enero, Países Bajos ⋅ ☁️ 3 °C
						Haarlem 3
 9 de enero, Países Bajos ⋅ ⛅ 3 °C
						10,75 km en 15 435 steps verder kom ons veilig die aand by die huis aan.
Ekstras
 9 de enero, Países Bajos ⋅ ⛅ 3 °C
						Laaste dag vervolg
 10 de enero, Países Bajos ⋅ 🌙 3 °C
						Laaste dag in Amsterdam
 10 de enero, Países Bajos ⋅ ☁️ 4 °C
						Vroeg na mark in Stadshart Amstelveen om voorraad stroopwafeltjies te koop. Vat toe bus na Amsterdam. Besoek Ripley's believe it or not museum. Lekker gelag.!!
Nog.....
 10 de enero, Países Bajos ⋅ ⛅ 3 °C
						En nog....
 10 de enero, Países Bajos ⋅ ⛅ 3 °C
						
								Kon darem vir Danika ook sien. Het gaan eet by Italian Restaurant. Baie lekker en het Sgroppino baie geniet!!!
The Italian drink dessert made from sorbet and vodka is called Sgroppino. It is aLeer más
Amstelveen. Vertrektyd....
 11 de enero, Países Bajos ⋅ ☁️ 3 °C
						En so breek die totsiens ook aan. Moes eers vroegoggend die ys van die karretjie se ruite gaan afskraap het. Sonnetjie is uit en my hart voel warm. Laaste foto's van omgewing.
Totsiens Nederland: 11-12 Jan 2025
 12 de enero, Sudáfrica ⋅ ⛅ 26 °C
						So kom alle goeie ding op n einde. ....en dit was goed. Baie dankie Marieta en Daniëlle, julle het dit vet pret gemaak!!
































































































































































































































































































































