Fly away

Niks geslaap nie, maar ons is nog "all smiles"
19 700 steps of 13,5km later sonder enige slaap vir 39 uur, maar wat 'n onvergeetlike tyd. Travel is nie vir sissies nie. Brugge bly maar n "magical" plek en soveel te meer gedurende Kersfeestyd.
Vroeg vanoggend n heerlike ontbyt gehad by die Ibis Hotel. Nog n paar duisend treë ingekry in Brugge voordat ons 1ste trein vertrek het om 13:30. Oorgeklim op Brussels-Midi en Intercity trein geneemLeia mais
Heerlike yskoue dag van 2 C , koek geëet en koffie gedrink in boekwinkel, rondgeloop in winkelsentrum en 60ste verjaarsdag in Chinese restaurant gevier.!! Happy birthday, Marieta!! Jy is n lekkerLeia mais
Vandag net n roadtrippie gedoen saam met Pieter. Al langs die Amstelrivier gery. Baie mistig en lekker koud (2 C) Daarna gestop by Albert Hein, iets soortgelyks aan Checkers/Spar. Kuier nou net verderLeia mais
Vandag eers na Ikea gegaan vir "shopping" en ons vergaap aan alles 😆 In die dorp rondgestap en laatmiddag vir 4km in Rondjepoel in die Amsterdam se Bos gaan stap. Lekker koud!