Rotterdam 2
8. tammikuuta 2025, Alankomaat ⋅ ☁️ 5 °C
Rotterdam: 3
8. tammikuuta 2025, Alankomaat ⋅ ☁️ 5 °C
Delft:1
8. tammikuuta 2025, Alankomaat ⋅ ☁️ 4 °C
Seker is even van die mooiste dorpies. Die toer na die Delft fabriek was iets besonders!!
Delft 2
8. tammikuuta 2025, Alankomaat ⋅ ☁️ 3 °C
Delft 3
8. tammikuuta 2025, Alankomaat ⋅ ☁️ 3 °C
Den Haag
8. tammikuuta 2025, Alankomaat ⋅ ☁️ 5 °C
Deel van toer. Hoofhub van internationale regte en arbritrasie. Peace palace, indrukwekkende tuin v vrede met groot steen van Robben Eiland- Mandela se bydrae.
Haarlem
9. tammikuuta 2025, Alankomaat ⋅ ☁️ 3 °C
Vroegoggend weer die bus 357 gevat via Schiphol lughawe na Haarlem. n Pragtige stad(eintlik n dorp) met die oulikste winkeltjies. Was baie beïndruk met die Koepeltronk wat verander is in nLue lisää
Haarlem 2
9. tammikuuta 2025, Alankomaat ⋅ ☁️ 3 °C
Haarlem 3
9. tammikuuta 2025, Alankomaat ⋅ ⛅ 3 °C
10,75 km en 15 435 steps verder kom ons veilig die aand by die huis aan.
Ekstras
9. tammikuuta 2025, Alankomaat ⋅ ⛅ 3 °C
Laaste dag vervolg
10. tammikuuta 2025, Alankomaat ⋅ 🌙 3 °C
Laaste dag in Amsterdam
10. tammikuuta 2025, Alankomaat ⋅ ☁️ 4 °C
Vroeg na mark in Stadshart Amstelveen om voorraad stroopwafeltjies te koop. Vat toe bus na Amsterdam. Besoek Ripley's believe it or not museum. Lekker gelag.!!
Nog.....
10. tammikuuta 2025, Alankomaat ⋅ ⛅ 3 °C
En nog....
10. tammikuuta 2025, Alankomaat ⋅ ⛅ 3 °C
Kon darem vir Danika ook sien. Het gaan eet by Italian Restaurant. Baie lekker en het Sgroppino baie geniet!!!
The Italian drink dessert made from sorbet and vodka is called Sgroppino. It is aLue lisää
Amstelveen. Vertrektyd....
11. tammikuuta 2025, Alankomaat ⋅ ☁️ 3 °C
En so breek die totsiens ook aan. Moes eers vroegoggend die ys van die karretjie se ruite gaan afskraap het. Sonnetjie is uit en my hart voel warm. Laaste foto's van omgewing.
Totsiens Nederland: 11-12 Jan 2025
12. tammikuuta 2025, Etelä-Afrikka ⋅ ⛅ 26 °C
So kom alle goeie ding op n einde. ....en dit was goed. Baie dankie Marieta en Daniëlle, julle het dit vet pret gemaak!!
































































































































































































































































































































