Rotterdam 2
 1月8日, オランダ ⋅ ☁️ 5 °C
						Rotterdam: 3
 1月8日, オランダ ⋅ ☁️ 5 °C
						Delft:1
 1月8日, オランダ ⋅ ☁️ 4 °C
						Seker is even van die mooiste dorpies. Die toer na die Delft fabriek was iets besonders!!
Delft 2
 1月8日, オランダ ⋅ ☁️ 3 °C
						Delft 3
 1月8日, オランダ ⋅ ☁️ 3 °C
						Den Haag
 1月8日, オランダ ⋅ ☁️ 5 °C
						Deel van toer. Hoofhub van internationale regte en arbritrasie. Peace palace, indrukwekkende tuin v vrede met groot steen van Robben Eiland- Mandela se bydrae.
Haarlem
 1月9日, オランダ ⋅ ☁️ 3 °C
						Vroegoggend weer die bus 357 gevat via Schiphol lughawe na Haarlem. n Pragtige stad(eintlik n dorp) met die oulikste winkeltjies. Was baie beïndruk met die Koepeltronk wat verander is in nもっと詳しく
Haarlem 2
 1月9日, オランダ ⋅ ☁️ 3 °C
						Haarlem 3
 1月9日, オランダ ⋅ ⛅ 3 °C
						10,75 km en 15 435 steps verder kom ons veilig die aand by die huis aan.
Ekstras
 1月9日, オランダ ⋅ ⛅ 3 °C
						Laaste dag vervolg
 1月10日, オランダ ⋅ 🌙 3 °C
						Laaste dag in Amsterdam
 1月10日, オランダ ⋅ ☁️ 4 °C
						Vroeg na mark in Stadshart Amstelveen om voorraad stroopwafeltjies te koop. Vat toe bus na Amsterdam. Besoek Ripley's believe it or not museum. Lekker gelag.!!
Nog.....
 1月10日, オランダ ⋅ ⛅ 3 °C
						En nog....
 1月10日, オランダ ⋅ ⛅ 3 °C
						
								Kon darem vir Danika ook sien. Het gaan eet by Italian Restaurant. Baie lekker en het Sgroppino baie geniet!!!
The Italian drink dessert made from sorbet and vodka is called Sgroppino. It is aもっと詳しく
Amstelveen. Vertrektyd....
 1月11日, オランダ ⋅ ☁️ 3 °C
						En so breek die totsiens ook aan. Moes eers vroegoggend die ys van die karretjie se ruite gaan afskraap het. Sonnetjie is uit en my hart voel warm. Laaste foto's van omgewing.
Totsiens Nederland: 11-12 Jan 2025
 1月12日, 南アフリカ ⋅ ⛅ 26 °C
						So kom alle goeie ding op n einde. ....en dit was goed. Baie dankie Marieta en Daniëlle, julle het dit vet pret gemaak!!
































































































































































































































































































































