Den Haag

Deel van toer. Hoofhub van internationale regte en arbritrasie. Peace palace, indrukwekkende tuin v vrede met groot steen van Robben Eiland- Mandela se bydrae.
Deel van toer. Hoofhub van internationale regte en arbritrasie. Peace palace, indrukwekkende tuin v vrede met groot steen van Robben Eiland- Mandela se bydrae.
Vroegoggend weer die bus 357 gevat via Schiphol lughawe na Haarlem. n Pragtige stad(eintlik n dorp) met die oulikste winkeltjies. Was baie beïndruk met die Koepeltronk wat verander is in nOkumaya devam et
10,75 km en 15 435 steps verder kom ons veilig die aand by die huis aan.
Vroeg na mark in Stadshart Amstelveen om voorraad stroopwafeltjies te koop. Vat toe bus na Amsterdam. Besoek Ripley's believe it or not museum. Lekker gelag.!!
Kon darem vir Danika ook sien. Het gaan eet by Italian Restaurant. Baie lekker en het Sgroppino baie geniet!!!
The Italian drink dessert made from sorbet and vodka is called Sgroppino. It is aOkumaya devam et
En so breek die totsiens ook aan. Moes eers vroegoggend die ys van die karretjie se ruite gaan afskraap het. Sonnetjie is uit en my hart voel warm. Laaste foto's van omgewing.