Dag 22 - Rusdag in Lindley
21. lokakuuta 2018, Etelä-Afrikka ⋅ 🌬 14 °COm nege-uur vanoggend lui die NG-kerk se klok, regoor die hotel waar ons tuisgaan. Vandag rus die Weg Agterpaaie Vrystaat-span, maar daar is tyd om die dorp (en die begraafplaas) te voet te verken.Lue lisää