Dag 22 - Rusdag in Lindley
21 oktober 2018, Zuid-Afrika ⋅ 🌬 14 °COm nege-uur vanoggend lui die NG-kerk se klok, regoor die hotel waar ons tuisgaan. Vandag rus die Weg Agterpaaie Vrystaat-span, maar daar is tyd om die dorp (en die begraafplaas) te voet te verken.Meer informatie