Dag 23 - Lindley
22. lokakuuta 2018, Etelä-Afrikka ⋅ ⛅ 9 °CBy die Lindley-meule skakel oom Hekkie van Rensburg sy getroue Ruston & Hornsby-enjin vir ons aan, en hy wys hoe hulle al vir meer as 50 jaar mieliemeel maal. Paul Fouché van Lindley Motors versamelLue lisää